home about contact us news

Home: INFORMATION PACKS



Meer oor die Elsenburg infopaks

Die Departement Landbou, Wes-Kaap, het ’n groot aantal inligtingstukke (infopaks) saamgestel wat tersaaklike inligting oor ’n wye verskeidenheid landbou-verwante onderwerpe bevat.

Elke infopak is beskikbaar in English, Afrikaans en Xhosa.

Onderwerpe (Topics)
Besproeiing (Irrigation) English | Xhosa
  1. Besproeiing
  2. Die installering, onderhoud en bestuur van besproeiingstelsels
  3. Grondvogbestuur

boontoe

Bodem (Soil) English | Xhosa
  1. Ons kosbare bodem
  2. Kunsmis

boontoe

Bome (Trees) English | Xhosa
  1. Boomaanplant
  2. Die kweek van eie bome
  3. Windskerms
  4. Bome vir beskutting van vee teen uiterste hitte en koue
  5. Prosopis

boontoe

Diere, bestuur (Animals, management) English | Xhosa
  1. Algemene hondeversorging
  2. Reproduksiebestuur by kleinvee
  3. Teling vir beter produksie
  4. Hoefversorging en beslaan van die trekdier
  5. Praktiese wenke vir doeltreffende varkboerdery
  6. Algemene beginsels vir die grootmaak van suiwelkalwers tot op ouderdom drie maande
  7. Handmelk van koeie
  8. Span trekdiere en -perde só in
  9. Varkeenheid vir kleinboere
  10. Braaikuikenhok vir kleinboere
  11. Hittewaarneming by plaasdiere
  12. Die trekdier in opkomende landbou
  13. Kunsmatige inseminasie
  14. Bemarking van oorskot diere
  15. Droëkoeibestuur
  16. Afronding van lammers in voerkrale
  17. Luise in skape en bokke

boontoe

Diere, siektes (Animals, diseases) English | Xhosa
  1. Inenting teen veesiektes
  2. Mastitis
  3. Bloednier
  4. Bloutong
  5. Lamsiekte
  6. Rooiwater
  7. Soönoses
  8. Newcastlesiekte
  9. Die gesonde vark
  10. Algemene siektetoestande by volstruise
  11. Skaapbrandsiekte
  12. Knopvelsiekte
  13. Slenkdalkoors en Wesselsbron
  14. Algemene beginsels tot inwendige parasiete
  15. Drie-dae-stywesiekte
  16. Is jou dier siek?
  17. Peestersiekte
  18. Miltsiekte
  19. Plantvergiftiging in Namakwaland
  20. Vuilbek
  21. Absesse
  22. Brucella ovis
  23. Lammervrektes

boontoe

Diere, soorte (Animals, species) English | Xhosa
  1. Melkbokke
  2. Dorpers
  3. Die Boerbok
  4. Karakoele

boontoe

Diere, voeding (Animals, feeding) English | Xhosa
  1. Praktiese wenke vir die voeding van weidende skape en bokke
  2. Voeding van reproduserende skape en bokke
  3. Die voeding van die plaasperd
  4. Bies kolostrum
  5. Voeding van vervangingsverse tot by eerste kalf
  6. Voere vir melkbeeste

boontoe

Finansiële bestuur (Financial management) English | Xhosa
  1. Boerderybestuur
  2. Kontantvloeibeplanning in finansiële bestuur

boontoe

Gewasse, groente (Crops, vegetables) English | Xhosa
  1. Besin voor jy groente produseer
  2. Uieplantjie produksie
  3. Uitplant van uieplantjies
  4. Algemene riglyne vir die verbouing van spanspek
  5. Die verbouing van paprika
  6. Waatlemoenverbouing
  7. Die verbouing van beet
  8. Die verbouing van kopkool
  9. Produksie van wortelsaad
  10. Droëboonsaadproduksie in die Klein Karoo
  11. Groente onder beskerming (tonnelboerdery)

boontoe

Gewasse, ander (Crops, other) English | Xhosa
  1. Die bestuur van kikoejoeweiding wat gedurende die winter met eenjarige weigewasse versterk word
  2. Oumansoutbos
  3. Proteaverbouing
  4. Ent van peulgewassade
  5. Lusernverbouing: grond- en saadbedvoorbereiding
  6. Lusernverbouing: vestiging en algemene hantering
  7. Riglyne vir katoenverbouing langs die Benede-Oranjerivier
  8. Dagga
  9. Ken u veld
  10. Olyfverbouing in ariede en semi-ariede gebiede
  11. Beweiding van raaigrasse
  12. Jojoba (Simmondsia chinensis)

boontoe

Meganisasie (Mechanisation) English | Xhosa
  1. Veilige toediening van gifstowwe
  2. Boogsweis
  3. Trekkerversorging
  4. Die hantering van ’n spuitmasjien
  5. Klein grondbewaringstrukture
  6. Draadheinings

boontoe

Vrugteverbouing (Fruit-growing) English | Xhosa
  1. Vrugteboerdery as kleinboerontwikkeling
  2. Vrugteproduksie - klimaat
  3. Vrugteproduksie - beplanning

boontoe